As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses” (Psalm 34:18-19 Afr83). Bid dat elke FEBA-luisteraar in moeilike omstandighede God se nabyheid sal ervaar.