Event Details


Bid asseblief vir direkteur Bright Sonjera en die FEBA Mosambiek-span, veral die radiostasies in Cabo Delgado en Niassa Provinsie. Jihadiste-aanvalle vind gereeld plaas, eis lewens en ontheem duisende gesinne. Bid vir die veiligheid van FEBA se personeel en luisteraars en vra dat God ’n einde aan die geweld sal bring.