Event Details


Bid vir FEBA-luisteraars in China wat swaarkry in die moeilike ekonomiese klimaat. Die werkloosheidsyfer bly hoog en eis ’n groot tol op gesinne. Bid dat FEBA China se gesinsprogram gesinne sal aanspoor om hul tuistes op God se Woord te bou en hul geloof in Hom te plaas.