Event Details


“Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot” (Klaagliedere 3:21-23 Afr83). Bid dat FEBA-personeel en -luisteraars in Oekraïne en Rusland die Here se getrouheid sal onthou en hul hoop op Hom sal vestig.