FEBA bedien in meer as 150 tale – ‘n taak wat eindeloos vergemaklik word deur die beskikbaarheid van Bybelvertalings. Prys God vir Sy voorsiening en bid vir wysheid en geleenthede soos wat vertalers werk om die Bybel te bring aan mensegroepe wat dit nog nooit in hul eie taal teëgekom het nie.