Event Details


 Loof die Here vir hierdie Tai Lue-luisteraar wat sê: “Toe ek hoor dat Jesus al ons sondes van die verlede kan vergewe, en dat ons vrygemaak en vergewe is as ons alles aan Hom bely, het ek besef ons kan weer ’n nuwe lewe begin. En wanneer ons ons oë toemaak en hierdie wêreld verlaat, sal ons gees by Hom wees.”