Event Details


“Deur die doop is ons dus saam met Hom in die dood begrawe, sodat, net soos Christus deur die magtige heerlikheid van die Vader uit die dood opgewek is, ook ons só ‘n nuwe lewe kan lei” (Romeine 6:4 Afr20). Prys God vir die gawe van ’n nuwe begin en bid dat luisteraars dit deur FEBA sal ontdek.