Bid asseblief vir FEBA Eurasië se leiers – Ulanbek, Alexey, Oleg, Eduard, Igor, Ruslan, Umida, Ilia, Victor en Rudi. Hulle spanne werk in moeilike en gevaarlike milieus waar die evangelie dringend benodig word. Bid dat God hulle as leiers sal toerus met wysheid, moed en getrouheid aan God se Woord.