Bid vir luisteraars in Oezbekistan, soos Yulia, wat vreugde in Christus ontdek te midde van groot persoonlike uitdagings. Yulia, wat aan kanker en diabetes ly, sê: “Ek het hoop. Ek kan nou met my Vader in die hemel praat. Ek lees my Bybel elke dag!”