Bid vir FEBA Malawi se bediening onder die Yao-mense. Bid vir genoegsame hulpbronne en oop harte om hulle te ontvang, vir veilige reise en wysheid, en vir God se voorsiening aan dié wat Christus ten koste van alles aanvaar. Prys Hom vir die kerke wat deur FEBA-luisteraars in Malawi, Mosambiek en Tanzanië geplant word!