“Jesus sê vir hom: ‘Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. As julle My leer ken het, sal julle ook my Vader ken. En van nou af ken julle Hom, en het Hom reeds gesien’” (Johannes 14:6-7 Afr20). Bid dat FEBA-luisteraars die Vader deur Christus sal leer ken.