Event Details


“Laat die woord van Christus in sy volle rykdom in julle woon. Leer en vermaan mekaar, in alle wysheid, deur met dankbare harte psalms, lofgesange en geestelike liedere tot eer van God te sing” (Kolossense 3:16 Afr20). Bid dat FEBA se Bybelprogramme God se Woord vir luisteraars sal oopmaak sodat hulle wysheid en vreugde daarin kan vind.