“Hoe groot is u goedheid wat U bewaar vir dié wat vir U ontsag het, wat U voorberei vir dié wat by U skuil, terwyl die mense toekyk” (Psalm 31:20 Afr20). Bid dat meer mense God se goedheid deur FEBA se bediening sal ontdek.