FEBA Korea het ‘n groot bediening, met 13 FM-stasies wat reg oor die land uitsaai, sowel as mediumgolfstasies wat na Noord-Korea, China en Japan uitsaai. Bid vir Direkteur Daniel Han en sy span waar hulle die lig van die evangelie skyn vir dié wat in duisternis vasgekeer is.