In lande soos Hongkong en Taiwan het vals godsdienste so diep wortelgeskiet dat mense teësinnig is om op die evangelie te reageer. Ten spyte van karige terugvoer hou FEBA se spanne egter in geloof vol om God se Woord uit te saai. Bid dat God FEBA Taiwan en FEBA Hongkong se werk met oorvloedige vrug sal seën.