Dele van die Filippyne het tydens hierdie stormseisoen ernstige skade en lewensverlies gely, maar FEBA Filippyne gaan voort om hoop en vertroosting deur God se Woord te bring. Bid vir God se seën op Direkteur Luis Castillo en sy span. Vra dat hulle met sy Gees gevul sal word waar hulle Sy Woord aan luisteraars verkondig.