Event Details


Bid vir FEBA Indonesië se bediening aan ’n melaatse-kolonie in Tangerang. Die pastoor daar sê: “Dis waar dat ons siek en arm is, maar ons bedel nooit nie. Ons glo Jesus sorg vir ons en ons voel God se versorging deur Heartline FM (FEBA Indonesië).” Bid dat gemarginaliseerde mense hierdie Kersfees vreugde en vertroosting in die evangelie sal vind.