Event Details


Prys God vir die geskenk van sy Seun en bid vir FEBA se Kersprogramme reg oor die wêreld. Bid dat God elke uitsending sal gebruik om Sy kinders se geloof en hoop te vernuwe. Vra vir Sy genade vir nie-gelowiges, dat hulle Hom sal soek en ewige lewe deur Jesus Christus sal vind.