Event Details


Bid vir FEBA Eurasië se jeugbediening. In Oekraïne is meer as die helfte van luisteraars wat op uitsendings reageer, jonger as 30; in Kazakstan bereik aanbieders hul Moslem portuurgroep met die evangelie; en in Moldowa en Rusland groei FEBA se jeugbedienings. Bid dat FEBA se jong omroepers en luisteraars in hul wandel met God sal groei.