Event Details


In 2024 is daar meer as 1 miljoen keer na FEBA Rusland se kinderprogramme gekyk. Zhenya, ‘n 12-jarige van Siberië, sê: “Ek het nooit gedink ek kan met God praat soos met ’n vriend nie. Nou praat ek elke aand met Hom.” Bid vir Zhenya en ander kinders oral in Rusland na mate hulle ’n verhouding met God bou.