Event Details


Het jy geweet dat FEBA meer as 42 miljoen aanlyn-luisteraars wêreldwyd het? Die internet en sosiale media maak daagliks nuwe deure oop om die evangelie met meer mense te deel, veral dié in vyandige omgewings. Bid dat God FEBA se sosiale mediabediening sal lei en dit met oorvloedige vrug sal seën.