Daar is sowat 20 miljoen Moslems in Rusland, wisselend van ekstremiste tot kulturele Moslems, en baie van hulle raak betrokke by FEBA se uitsendings. Bid dat Alexey en sy span God se leiding sal volg soos wat hulle programme vervaardig en in elke gesprek, sodat hulle die beste manier sal vind om die evangelie met luisteraars te deel.