Bid vir Ayata en die FEBA Tsjad-span. Hulle deel getrou die Goeie Nuus in N’Djamena en omgewing, en bereik etniese mindersheidsgroepe in hul eie tale. Bid dat God hulle geloof sal versterk waar hulle weerstand ervaar, en dat hulle hul lewens sal leef, waardig voor die Here.