Event Details


Ten spyte van toenemende inperkings deur die owerhede, bly FEBA Rusland passievol daaroor om die evangelie met sy mense te deel. Bid dat die leiers – Victor, Alexey en Oleg – God se vrede in uitdagende tye sal ervaar. Vra God om die span met Sy Gees te vul wanneer hulle ookal Sy Woord met luisteraars deel.