Event Details


Mishandeling is ongelukkig algemeen in Kirgiese Moslem-huishoudings. Baie mense weet nie eens hoe ’n gesonde gesin lyk nie. FEBA Kirgisië se gesinsprogramme leer luisteraars hieroor en is gewild onder Moslems. Bid dat luisteraars die span sal kontak, sodat hulle die evangelie kan hoor en hul huishoudings op Bybelse beginsels kan bou.