Event Details


Kom ons prys God vandag vir media, op hierdie Wêreld Radio-dag. Tagtig jaar gelede het drie mans die visie gehad om Christus deur middel van die radio aan China te verkondig. Vandag deel FEBA se uitsendings Hom met luisteraars in meer as 50 lande. Bid dat FEBA se personeel en luisteraars sal volhou om in die lig te leef, soos wat Hy in die lig is.