Event Details


“Dit voel asof hierdie radiostasie ’n geskenk van God af is om te wys dat Hy ons werklik liefhet. Baie mense het reeds verlossing deur Living Hope Radio geproe en is nou baie gelukkig om die Woord van God in hul eie tale te hoor.” Loof God vir Sy werk deur FEBA Soedan en bid vir herlewing oral in die land!