Event Details


Bid vir Khalid, wat tans dien as FEBA Soedan se stasie-koördineerder. Bid dat hy en sy span sterk in die geloof sal staan en sal voortgaan met hul werk ten spyte van teenstand. Vra vir God se seën oor hul gesondheid en gesinne, en vir Sy wysheid soos wat hulle programme ontwikkel om die evangelie met luisteraars te deel.