Bid vir FEBA Kazakstan se jeugbediening. FEBA se TikTok-video’s spoor jongmense dikwels aan om kerk toe te gaan. Die span nooi hulle ook vir pizza by die ateljee, om jeugbyeenkomste by te woon of saam kerk toe te gaan. Bid vir God se seën op elke interaksie, sodat dit nie-gelowige jongmense na Christus sal lei.