“Ek was altyd krities teenoor Christene. Om die waarheid te sê het ek hulle gehaat omdat ek Islam so vurig nagevolg het. Vandag glo ek meer in Christenskap as in Islam, daarom moet ek in absolute geheimhouding praat en optree, want my man is ’n Moslem.” Bid dat hierdie FEBA Mali-luisteraar se man sy geloof in Christus sal plaas.