Event Details


’n Getuienis uit Indië: “God het julle uitsendings gebruik om my lewe te verander … My huidige werk betaal nie veel nie, maar ek koop traktaatjies en deel hulle uit aan ander soos ek, sodat hulle ook sal leer van Christus en die liefde wat my verander het.” Loof God en vra dat meer luisteraars as getroue getuies in hulle gemeenskappe sal dien.