Event Details


Bid vir hierdie Chinese luisteraar in Suid-Afrika, wat die volgende versoek aan FEBC se Chinese Bediening gestuur het: “My man het nog nie tot bekering gekom nie en ons huwelik het al baie beproewings verduur. Bid asseblief dat God my krag en wysheid sal gee om my rol as vrou te vervul – om daagliks te leer vergewe en my man met God se liefde lief te hê.”