Vandag herdenk ons Christus se triomfantlike hemelvaart. Laat ons, terwyl ons uitsien na Sy terugkeer, bid dat God FEBC sal aanhou gebruik om die Goeie Nuus in moeilik-bereikbare plekke te versprei. Bid dat elke uitsending vandag gelowiges sal aanspoor om die evangelie te deel met dié wat dit nog moet hoor.