Event Details


FEBC Rusland het onlangs ’n reeks video’s in die Tatar-taal vertaal. Hoewel die Tatar-mense hoofsaaklik Moslem is, is hulle daarvoor bekend dat hulle ‘n “ligte” weergawe van Islam beoefen. Bid dat FEBC Rusland se video’s baie Tatar-Moslems sal bereik en hulle in toegewyde dissipels van Christus sal verander.