“Ek het baie bose dinge in my lewe liefgehad. Nadat ek Way of Life geluister het, het my lewe totaal verander. Ek leef nou ’n gelukkige lewe. Sonder julle radioprogramme, dink ek, sou ek vir ewig verlore gewees het. Dankie dat julle my gehelp het.” Bid dat FEBA Malawi se Way of Life-program voortdurend blywende vrug sal dra.