Die voortdurende konflik tussen jihadiste en Tsjad se weermag het in die afgelope maande dosyne lewens geëis en duisende meer in gevaar geplaas. Bid vir God se genade in daardie slegte omstandighede, dat Hy FEBA Tsjad as ’n instrument van vrede en hoop sal gebruik, en dat luisteraars hul geloof in Christus sal plaas.