Event Details


Bid vir FEBA Tsjad se direkteur, Ayata, en sy span. Hulle het met baie uitdagings te kampe –  van ekstreme weerstoestande tot openlike vyandigheid van volgelinge van ander gelowe. Bid vir Ayata en die span se fisieke en geestesgesondheid, vir geestelike krag, en vir vrymoedigheid om die evangelie met sagmoedigheid en respek te verkondig.