FEBC Korea se gebedsprogramme ontvang gereeld terugvoer van luisteraars wie se gebede beantwoord is. In ân land waar eensaamheid hoogty vier, vind mense troos en krag in die wete dat iemand vir hulle bid. Bid dat FEBC Korea se programme ook vir nie-gelowiges bekend sal stel aan die God wat gebede hoor en beantwoord.