âEk was benoud oor [my operasie], maar dit het gevoel asof God, wat my omstandighede ken, my vertroos en vrede gee deur FEBC Korea se gebede. Nou kry ek dit reg om die hele proses aan God toe te vertrou en met ân dankbare hart op die operasie te wag.â Prys die God van alle bemoediging!