FEBA Radio SA dien as ân ondersteuningskantoor vir 12 radiostasies in Mosambiek, Malawi, Tsjad, Niger, Mali en Soedan. Die span het vanjaar verskeie uitdagings deurgemaak, maar die Here het ook ons werk geseën. Bid asseblief vir die FEBA Radio SA-span se gesondheid en vir onvermoeide energie waar ons die jaar se einde nader.