Ons het nog baie om voor dankbaar te wees

Ons het nog baie om voor dankbaar te wees Dit is nou al meer as twintig maande dat die wêreld met die pandemie worstel en dit lyk of die einde glad nie in sig is nie. Almal se lewens het verander, en baie het in totale wanhoop verval. Ons hoor gereeld van mense wat alles