20 luisteraarsklubs het hul ontstaan te danke aan ‘n jong vrou wat gemartel is vir haar geloof

“Hulle (die klublede) word nie negatief deur die omstandighede beïnvloed nie, aangesien die betrokke voorval daartoe bygedra het dat húlle ook die waarheid kon vind – die waarheid wat net in Jesus alleen gevind kan word. Dit is daarom dat baie mense die optrede van die jong vrou inspirerend vind en deur dit bemoedig word.

LEWENS VERANDER IN MONGOLIË

“My naam is Tserennadmid en ek woon in die sentrale gebied van die Bayanhongor-provinsie in Mongolië. Ek woon al vir die afgelope vyf jaar kerkdienste by ‘n plaaslike kerk by. Kort nadat ek tot bekering gekom het, het ek gehoor van ‘n nuwe Christen-radiostasie wat in my woongebied uitgesaai het. Sedert ek ‘n Galcom radiotoestel

Go to Top