Event Details


Daar is tans sowat 3.4 miljard onbereikte mense in die wêreld. FEBA se missie is om Christus, deur middel van media, na hierdie mense te bring. Dit sluit in radio, oudio-Bybel, gedrukte media en aanlyn-platforms. Bid dat 2024 ’n jaar van groei vir FEBA sal wees en dat daar baie werkers sal wees om die oes in te bring.