Event Details


FEBA Kanada vier vanjaar hul 60ste bestaansjaar. Oor die afgelope ses dekades het hulle, met behulp van verskeie donateurs in Kanada, FEBA Internasionaal se bediening in Asië ondersteun. Prys God vir die manier waarop Hy FEBA Kanada se getroue werk beloon, en bid dat meer vennote in Kanada met FEBA sal hande vat om die bediening te ondersteun.