Event Details


FEBA Tsjad trotseer tans baie uitdagings om weer vir langer as ’n uur per dag te kan uitsaai. Bid dat die FEBA Tsjad-span hul krag in God sal vind om struikelblokke te oorkom. Bid ook dat God elke oomblik van uitsaaityd, ongeag hoe kort, sal gebruik om Tsjad se onbereiktes te bereik.