Dinsdag 1 April: “Die goeie lesse wat ons hoor, help my en my gesin sommer baie, deur ons van waardes en goeie gedrag te leer. Ek kan hierdie lesse ook aan my kinders en familie oordra.” (FEBA-luisteraar in die Filippyne)