“Lig op julle koppe, poorte, ja, lig julleself op, ewige ingange, sodat die roemryke Koning kan ingaan” (Psalm 24:7 Afr20). Laat ons in die aanloop tot Paasfees die Here prys vir Sy verlossing en vir die kragtige wyse waarop hy FEBA gebruik om daardie verlossing met die wêreld te deel.