Event Details


“Wat julle ook al doen, werk met geesdrif…” (Kol. 3:23 Afr20). FEBA werk in baie verskillende kulture en omstandighede, maar sy personeel streef altyd daarna om hulle beste in diens van die evangelie te lewer. Bid dat God FEBA se personeel in hul bediening sal lei en dat elkeen na aan Hom sal wandel.