“Toe daardie geluid opklink, het die menigte saamgedrom, en was verward, omdat elkeen gehoor het hoe daar in sy eie taal gepraat word” (Handelinge 2:6 Afr20). Baie FEBA-luisteraars toon dieselfde reaksie wanneer hulle die evangelie in hul eie taal hoor. Bid dat God elke uitsending sal gebruik om Sy koninkryk uit te brei.