Event Details


Bid vir Ed Cannon, FEBA Internasionaal se voorsitter, en die Uitvoerende Komitee. Naas die bestuur van hul eie streke, lei hulle ook FEBA se wêreldwye strategie oor uiteenlopende kulture heen en rus spanne toe om die Groot Opdrag uit te voer. Vra vir God se beskerming wanneer hulle reis en Sy wysheid soos wat hulle FEBA lei in die verkondiging van Christus deur media.